Gewilde Titels
Teken In
Tuisblad
Profiel
Profiel
Ons Geskiedenis
Aktuapers is gestig in 1985 deur Eric Stander.
Sedert 1985 is Aktuapers die Uitgewers van Afrikaanse Christelike- en letterkunde boeke in al die amptelike tale van Suid-Afrika. Van die treffer boeke wat al verskyn het is die EGOLI – Resepteboek en MADIBA – The Story of Nelson Mandela.
Die nuwe trefferboek van Dr Lemmer du Plessis, Die Wederkoms van Christus, is pas vrygestel en vertaal in Engels en Nederlands.













