Gelouter Deur Lyding
ImageHoe moet die mens dit verwerk as lyding oor sy pad kom? As ernstige siekte tref, of jy jou werk verloor, of 'n verhouding stort in duie word die lewe 'n lewe met ernstige probleme. Dan weet ons dikwels nie waar ons hulp vandaan moet kom nie. Dit is dan dat ons ontdek dat ons hulp kom van die Here af. Hy is betrokke by jou huis in jou lyding en in jou seer. Dan vorm Hy jou en maak van jou al meer die mens wat Hy wil hê dat jy moet wees. Hierdie problematiek word deeglik bespreek deur Willie Marais aan die hand van die Skrif. Hoe moet die mens dit verwerk as lyding oor sy pad kom? As ernstige siekte tref, of jy jou werk verloor, of 'n verhouding stort in duie word die lewe 'n lewe met ernstige probleme. Dan weet ons dikwels nie waar ons hulp vandaan moet kom nie. Dit is dan dat ons ontdek dat ons hulp kom van die Here af. Hy is betrokke by jou huis in jou lyding en in jou seer. Dan vorm Hy jou en maak van jou al meer die mens wat Hy wil hê dat jy moet wees. Hierdie problematiek word deeglik bespreek deur Willie Marais aan die hand van die Skrif.

 Prys: R 46.95

 Deur Dr Willie Marais

ISBN: 1868152154