Here, leer ons bid
ImageSoveel vrae word dikwels gevra - self deur diep gelowige kinders van God - oor die hoe, waar, wanneer en wat van gebed. In heirdie dagstukkies gee Willie Marais, een van die bekendste leraars van ons tyd, riglyne daaroor aan die hand van wat die Here ons self deur sy Woord leer - met die klem ook sterk daarop dat veral die regte gesindheid van die bidder van die bidder van die allergrooste belang is. Soveel vrae word dikwels gevra - self deur diep gelowige kinders van God - oor die hoe, waar, wanneer en wat van gebed. In heirdie dagstukkies gee Willie Marais, een van die bekendste leraars van ons tyd, riglyne daaroor aan die hand van wat die Here ons self deur sy Woord leer - met die klem ook sterk daarop dat veral die regte gesindheid van die bidder van die bidder van die allergrooste belang is.

 Prys: R 44.95

 Deur Dr Willie Marais

ISBN: 1868150014