Ek glo in die Bybel
ImageIs die Bybel vandag nog relevant?

Ek glo in die Bybel. sê die bekende teoloog, dr. Willie Marais onomwonde na aanleiding van die jongste polemiek oor Bybelgegewens wat - ook teologies - betwyfel en verwerp word. Aan die hand van voorbeelde uit die Woord slef en uit geskrifte van ander skrywers en denkers, neem hy die lesser op herontdekking van die Bybel. Die ontstaan van die Woord die skynbare teenstrydighede daarin asook vertaalprobleme en menslike feilbaarhede deur die eeue word alles aangespreek maar sy gevolgtrekking bly: Die Bybel verloor nooit sy gesag as die Woord van God nie. Is die Bybel vandag nog relevant?

Ek glo in die Bybel. sê die bekende teoloog, dr. Willie Marais onomwonde na aanleiding van die jongste polemiek oor Bybelgegewens wat - ook teologies - betwyfel en verwerp word. Aan die hand van voorbeelde uit die Woord slef en uit geskrifte van ander skrywers en denkers, neem hy die lesser op herontdekking van die Bybel. Die ontstaan van die Woord die skynbare teenstrydighede daarin asook vertaalprobleme en menslike feilbaarhede deur die eeue word alles aangespreek maar sy gevolgtrekking bly: Die Bybel verloor nooit sy gesag as die Woord van God nie.'

 Prys: R 44.95

 Deur Dr Willie Marais

ISBN: 1868154114