Die Wonder van die Wedergeboorte
ImageIn dié besondere boek vertel die Billy Graham van Suid-Afrika vir die leser van die wonder van die wedergeboorte.
Hoe vind dit plaas? Watter keuses moet die mens maak? Hoe kies God sy kinders? Ons ontdek hier die rykdom van God se genade, maar ook die verantwoordelikheid wat geen mens mag ontduik nie.

Wat Willie Marais oor Sui-Afrika gepreek het oor die wedergeboorte is nou vir alle tye in boekvorm saamgevat. Dit is kosbare werk wat op elke boekrak moet staan. Daar kan ook nie 'n kosbaarder geskenk vir iemand wees as hierdie boek nie. In dié besondere boek vertel die Billy Graham van Suid-Afrika vir die leser van die wonder van die wedergeboorte.
Hoe vind dit plaas? Watter keuses moet die mens maak? Hoe kies God sy kinders? Ons ontdek hier die rykdom van God se genade, maar ook die verantwoordelikheid wat geen mens mag ontduik nie.

Wat Willie Marais oor Sui-Afrika gepreek het oor die wedergeboorte is nou vir alle tye in boekvorm saamgevat. Dit is kosbare werk wat op elke boekrak moet staan. Daar kan ook nie 'n kosbaarder geskenk vir iemand wees as hierdie boek nie.'

 Prys: R 64.95

 Deur Dr Willie Marais

ISBN: 1868151670