Ons dode lewe
ImageVir baie Christene bly dit knelvraag: wat presies gebeur met jou as jy die dag doodgaan? In hierdie besonder interessante boekie beskryf die skrywer wat by die dood gebeur. Hy beskryf hoe die dodes hoewel hulle mekaar kan sien herken hoor en met mekaar kan praat daar hoegenaamd geen kontak met die aardbewoners is nie - hulle weet dus nie wat met hulle dierbares op aarde gebeur nie. Hier is 'n boekie wat prikkel maar een wat ook elke mens aanspreek.' Vir baie Christene bly dit knelvraag: wat presies gebeur met jou as jy die dag doodgaan? In hierdie besonder interessante boekie beskryf die skrywer wat by die dood gebeur. Hy beskryf hoe die dodes hoewel hulle mekaar kan sien herken hoor en met mekaar kan praat daar hoegenaamd geen kontak met die aardbewoners is nie - hulle weet dus nie wat met hulle dierbares op aarde gebeur nie. Hier is 'n boekie wat prikkel maar een wat ook elke mens aanspreek.'

 Prys: R 44.95

 Deur Dr Willie Marais

ISBN: 1868151239