Leierskap
ImageElkeen van ons moet op een of ander tyd leier wees al is dit net in die kleine kring van die eie famile. In hierdie dagstukkieboek vir een maand behandel die geliefde Dr. Willie Marias die kwessie van leierskap in al sy fasette vanuit 'n Bybelse perspektief. As voorbeeld hou hy Josef aan ons voor Josef as onder-kon-ing van Egipte en vanuit die geskiedenis van Josef leer hy die leser hoe om 'n kwaliteit-leier te wees.' Elkeen van ons moet op een of ander tyd leier wees al is dit net in die kleine kring van die eie famile. In hierdie dagstukkieboek vir een maand behandel die geliefde Dr. Willie Marias die kwessie van leierskap in al sy fasette vanuit 'n Bybelse perspektief. As voorbeeld hou hy Josef aan ons voor Josef as onder-kon-ing van Egipte en vanuit die geskiedenis van Josef leer hy die leser hoe om 'n kwaliteit-leier te wees.'

 Prys: R 44.95

 Deur Dr Willie Marais

ISBN: 1868151050