Wonder & Wetenskap
ImageDie wonder van God en sy skepping loop dwarsdeur alles wat ons op aarde ken en nog nie ken nie. So toon die skrywer aan in hierdie besinning oor Wonder en Wetenskap waarin die wonder van God vanuit die Skrif deurgetrek word na die wondere van die skepping en die wetenskap, die bonatuurlike en die natuurlike. Die wonder van God en sy skepping loop dwarsdeur alles wat ons op aarde ken en nog nie ken nie. So toon die skrywer aan in hierdie besinning oor Wonder en Wetenskap waarin die wonder van God vanuit die Skrif deurgetrek word na die wondere van die skepping en die wetenskap, die bonatuurlike en die natuurlike.

 Prys: R 44.95

 Deur Dr Willie Marais

ISBN: 1868152499