Lingering Hope
Langalibalele Felix Mathenjwa is the author of the immensely popular and controversial book in Zulu: Ithemba Lamo. This story has now been translated to make it accessible to English readers all over ...
Lees Meer ...
In sy Gastehuis
Ons leef as gaste in 'n Gastehuis waar die Gasheer elke oomblik saam met ons wil wees ons wil dra bemoedig en al nader aan Hom wil trek sodat ons uiteindelik vir ewig by Hom sal wees. In hierdie dag...
Lees Meer ...
Leierskap
Elkeen van ons moet op een of ander tyd
leier wees al is dit net in die kleine kring van die eie famile. In hierdie dagstukkieboek vir een maand behandel die geliefde Dr. Willie Marias die kwessie ...
Lees Meer ...
As God lag
Die mens wat getrou aan sy Verlosser leef, moet noodwendig daarna streef om in sy lewe die Here se bevele uit te voer. Dink mooi daaroor. As ons dit doen, sal ons die gelukkigste van alle mense wees. ...
Lees Meer ...
In die begin
Is Genesis 1 slegs 'n mite? Weerspreek die wetenskap dit dan nie? Allermins sê diegene wat erns maak met sowel die wetenskap as die Bybel....
Lees Meer ...
Sterkte!
Is daar troos vir iemand op die siekbed? Johan Crafford - met sy vinger op verskeie Bybeltekse - sê daar is. En hy bevestig dat die Bybelse boodskap vir mense op die siekbed in één woord opgesom wor...
Lees Meer ...
Kosbare Pêrels
|
|
|
'n Man van God gestuur |
|
|
Hierdie is die outobiografie van Dr. Willie Marais. Dr. Willie Marais is in Christiana gebore op 5 Mei 1929. In 1949 verwerf hy sy B.A.-Admissie graad aan U.K.O.V.S en in 1953 word hy gelegitimeer aan die Kweekskool te Stellenbosch. Op 3 April 1954 word hy georden as predikant van die Bosmanstraatkerk Pretoria. 1969 verwerf hy 'n D.D.-Graad aan Unisa. Hy bedien sewe gemeentes te wete: Pretoria Odendaalsrus Brixton Olifantshoek Krugersdorp Bloemfontien en Pretoria-oos. In 1981 word hy Besturende Direkteur van T.W.R (RSA) en op 1 Augustus 1983 Predikant in die Sinodale diens Ampsbediening en evangelisasie vir Noord-Transvaal. Hy is getroud met Maryna Otto. Uit die huwelik is drie kinders gebore en vyf kleinkinders. Dr. Marais is skrywer van 46 boeke en honderde artikels brosjures pamflette en traktaatjies. Een van sy boekies: "Die Heerlikheid van Ons Verlossing" is reeds in 26 tale vertaal en word dwars oor die wêreld versprei. Dr. Marais behartig 'n weeklikse radioprogram vir Radiokansel. Hy het in Mei 1994 met eervolle ontslag afgetree maar is nog steeds byna voltyds besig met optredes en diensreekse in gemeente op uitnodiging. Hy tree nie net in die N.G. Kerk op nie maar daar is verskeie ander kerke wat van sy dienste gebruik maak.

' Prys: R 105 Deur Dr Willie Marais ISBN: 1868153703 |
In ons e-Nuusbrief
In ons e-nuusbrief hierdie maand... Lees hierdie maand oor die volgende onderwerpe in ons e-nuusbrief. Ons bespreek sake wat veband hou met alle onderwerpe en 'n artikel van Ds. Kotze.
|
|
|
Ekslusiewe Aanbieding
|