Gewilde Titels

Dankie Ma

God Sorg vir Ons.

As God lag

Lingering Hope

Langalibalele Felix Mathenjwa is the author of the immensely popular and controversial book in Zulu: Ithemba Lamo. This story has now been translated to make it accessible to English readers all over ...
Lees Meer ...

In sy Gastehuis

Ons leef as gaste in 'n Gastehuis waar die Gasheer elke oomblik saam met ons wil wees ons wil dra bemoedig en al nader aan Hom wil trek sodat ons uiteindelik vir ewig by Hom sal wees. In hierdie dag...
Lees Meer ...

Leierskap

Elkeen van ons moet op een of ander tyd leier wees al is dit net in die kleine kring van die eie famile. In hierdie dagstukkieboek vir een maand behandel die geliefde Dr. Willie Marias die kwessie ...
Lees Meer ...

As God lag

Die mens wat getrou aan sy Verlosser leef, moet noodwendig daarna streef om in sy lewe die Here se bevele uit te voer. Dink mooi daaroor. As ons dit doen, sal ons die gelukkigste van alle mense wees. ...
Lees Meer ...

In die begin

Is Genesis 1 slegs 'n mite? Weerspreek die wetenskap dit dan nie? Allermins sê diegene wat erns maak met sowel die wetenskap as die Bybel....
Lees Meer ...

Sterkte!

Is daar troos vir iemand op die siekbed? Johan Crafford - met sy vinger op verskeie Bybeltekse - sê daar is. En hy bevestig dat die Bybelse boodskap vir mense op die siekbed in één woord opgesom wor...
Lees Meer ...

Kosbare Pêrels

Ervaar Jesus as die Bron van al jou vreugde....
Lees Meer ...
Boodskapper Boek Klub
Tuisblad arrow Die Boodskapper Boek Klub
Die Boodskapper Boek Klub Druk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Een van die handigste hulpmiddels om jou geestelike lewe mee te verryk      
Die Boodskapper – Een van die handigste hulpmiddels om jou geestelike lewe mee te verryk.

Die Boodskapper boeke behandel praktiese onderwerpe soos innerlike vrede, Geesvervuldheid, die helende krag van Jesus, daaglikse oorwinning en blydskap. Elke nuwe titel maak jou stiltetyd ‘n heerlike tyd saam met die Here.

Die Klub

  • Jy ontvang elke maand ‘n pragtige hardeband boek met 31 dagstukkies teen slegs R35.00 (posgeld en verpakking ingesluit.)
  • Jy sluit vir ten minste 12 maande aan en jy kan enige tyd daarna skriftelik bedank.
  • Indien jy buite die grense van Suid-Afrika woon, is daar R6.00 ekstra posgeld betaalbaar.

Ons nooi jou uit om vandag nog by die Boodskapper aan te sluit.
U kan per kredietkaart, aftrekorder, tjek of direkte inbetaling u rekening vereffen.
 

In ons e-Nuusbrief

In ons e-nuusbrief hierdie maand...

Lees hierdie maand oor die volgende onderwerpe in ons e-nuusbrief.  Ons bespreek sake wat veband hou met alle onderwerpe en 'n artikel van Ds. Kotze. 

Boek van die Maand

Geloof - Die pad na geluk  Vrae oor geloof wat dalk in jou hart lewe word in een-en-dertig onderafdelings prakties beantwoord. Die gedagte is dat jy elke dag stukkie sal lees.

Korporatiewe Aankope

Ons bied spesiale prys pakette vir besighede wat daarin belangstel om ons titels te versprei aan hulle werknemers of kliënte.  Kontak ons gerus om die grootmaat aankope van ons titels te bespreek. Klik hier om ons te kontak .
Aktua Pers