Gewilde Titels
Lingering Hope
Langalibalele Felix Mathenjwa is the author of the immensely popular and controversial book in Zulu: Ithemba Lamo. This story has now been translated to make it accessible to English readers all over ...
Lees Meer ... In sy Gastehuis
Ons leef as gaste in 'n Gastehuis waar die Gasheer elke oomblik saam met ons wil wees ons wil dra bemoedig en al nader aan Hom wil trek sodat ons uiteindelik vir ewig by Hom sal wees. In hierdie dag...
Lees Meer ... Leierskap
Elkeen van ons moet op een of ander tyd
leier wees al is dit net in die kleine kring van die eie famile. In hierdie dagstukkieboek vir een maand behandel die geliefde Dr. Willie Marias die kwessie ...
Lees Meer ... As God lag
Die mens wat getrou aan sy Verlosser leef, moet noodwendig daarna streef om in sy lewe die Here se bevele uit te voer. Dink mooi daaroor. As ons dit doen, sal ons die gelukkigste van alle mense wees. ...
Lees Meer ... In die begin
Is Genesis 1 slegs 'n mite? Weerspreek die wetenskap dit dan nie? Allermins sê diegene wat erns maak met sowel die wetenskap as die Bybel....
Lees Meer ... Sterkte!
Is daar troos vir iemand op die siekbed? Johan Crafford - met sy vinger op verskeie Bybeltekse - sê daar is. En hy bevestig dat die Bybelse boodskap vir mense op die siekbed in één woord opgesom wor...
Lees Meer ... Kosbare Pêrels
Ervaar Jesus as die Bron van al jou vreugde....
Lees Meer ... |
|
Tuisblad
Boeke Al Ons Boeke Vakleerling in die wêreld
|
|
||||||||||

Soms is dit nodig dat ons teruggaan na die Bybel en die waarhede van geloof opnuut ontdek. Ons moet luister na die stem van ons heilige Vader en nuut onderrig word in die woord van die Here.
In die boek dui Eric Stander vir ons aan hoe om as gelowiges in hierdie deurmekaar wêreld te leef.
Ons kry die nodige toerusting en bemoediging om die wêreld met moed aan te pak. Ons sal gelei word om te verdiep in ons geloof. En ons sal die Here Jesus leer ken as Verlosser, die Vader as ons Skepper en die Heilige Gees as ons Leidsman.

Vrae oor geloof wat dalk in jou hart lewe word in een-en-dertig onderafdelings prakties beantwoord. Die gedagte is dat jy elke dag stukkie sal lees.