Gewilde Titels
Teken In
Tuisblad
Boeke
Boeke
Sedert 1985 is Aktuapers die Uitgewers van Afrikaanse Christelike- en letterkunde boeke in al die amptelike tale van Suid-Afrika. Van die treffer boeke wat al verskyn het is die EGOLI – Resepteboek en MADIBA – The Story of Nelson Mandela.
Die nuwe trefferboek van Dr Lemmer du Plessis, Die Wederkoms van Christus, is pas vrygestel en vertaal in Engels en Nederlands.
Categories
|
Al Ons Boeke (149) |
Willie Marais (12) |
Eric Stander (28) |
Featured Products
In die vuurgloed van Sy majesteit
R49.95
Die boek is n nuttige handleiding met boodskappe wat God in jou stiltetyd n heerlike werklikheid maak.
Vernuwend Anders
R119.95
Vernuwend Anders is die vyfde boek met dagstukkies wat deur Eric Stander geskryf is.











