Gewilde Titels

Dankie Ma

God Sorg vir Ons.

As God lag

Lingering Hope

Langalibalele Felix Mathenjwa is the author of the immensely popular and controversial book in Zulu: Ithemba Lamo. This story has now been translated to make it accessible to English readers all over ...
Lees Meer ...

In sy Gastehuis

Ons leef as gaste in 'n Gastehuis waar die Gasheer elke oomblik saam met ons wil wees ons wil dra bemoedig en al nader aan Hom wil trek sodat ons uiteindelik vir ewig by Hom sal wees. In hierdie dag...
Lees Meer ...

Leierskap

Elkeen van ons moet op een of ander tyd leier wees al is dit net in die kleine kring van die eie famile. In hierdie dagstukkieboek vir een maand behandel die geliefde Dr. Willie Marias die kwessie ...
Lees Meer ...

As God lag

Die mens wat getrou aan sy Verlosser leef, moet noodwendig daarna streef om in sy lewe die Here se bevele uit te voer. Dink mooi daaroor. As ons dit doen, sal ons die gelukkigste van alle mense wees. ...
Lees Meer ...

In die begin

Is Genesis 1 slegs 'n mite? Weerspreek die wetenskap dit dan nie? Allermins sê diegene wat erns maak met sowel die wetenskap as die Bybel....
Lees Meer ...

Sterkte!

Is daar troos vir iemand op die siekbed? Johan Crafford - met sy vinger op verskeie Bybeltekse - sê daar is. En hy bevestig dat die Bybelse boodskap vir mense op die siekbed in één woord opgesom wor...
Lees Meer ...

Kosbare Pêrels

Ervaar Jesus as die Bron van al jou vreugde....
Lees Meer ...
Boodskapper Boek Klub
Tuisblad
Moenie bang wees nie
ImageMet die aanvalle op die World Trade Centre in New York het ons gesien wat vrees aan 'n magtige nasie kan doen. Vrees verlam die sterkste mense onder ons. Daarom spreek die Bybel ook ons vrese aan. Daar word beweer dat daar 366 keer in die Bybel staan dan ons nie moet bang wees of vrees nie. In hierdie boek is 32 boodskappe gebundel oor hierdie belangrike onderwerp. Dit is 'n handige boek wat vir jou in die naam van Jesus net meer oorwinning kan bring.
Lees verder...
 
Die Laaste dag op aarde
ImageWat van ná die dood? En die wederkoms, hoe met ek dit verstaan? Vir baie van ons is dit kwelvrae - en tog sê die Bybel vir ons soveel daaroor, soos ons kan sien uit hierdie dagstukkies. Saam met die alombekende en immergewilde Willie Marais kyk ons in hierdie boek déúr die Woord van God na die laaste oordeel.
Alhoewel ons nie weet presies hóé en wanneer die laaste oordeel gaan plaasvind nie, spreek die wonder van God se genade duidelik - ons moet net ons hart vir Hom oopmaak.
Lees verder...
 

In ons e-Nuusbrief

In ons e-nuusbrief hierdie maand...

Lees hierdie maand oor die volgende onderwerpe in ons e-nuusbrief.  Ons bespreek sake wat veband hou met alle onderwerpe en 'n artikel van Ds. Kotze. 

Boek van die Maand

Geloof - Die pad na geluk  Vrae oor geloof wat dalk in jou hart lewe word in een-en-dertig onderafdelings prakties beantwoord. Die gedagte is dat jy elke dag stukkie sal lees.

Korporatiewe Aankope

Ons bied spesiale prys pakette vir besighede wat daarin belangstel om ons titels te versprei aan hulle werknemers of kliënte.  Kontak ons gerus om die grootmaat aankope van ons titels te bespreek. Klik hier om ons te kontak .
Aktua Pers